Blog

  • Deur Dr Petrus Moolman Ouerwordende mense ervaar verskillende en uiteenlopende uitdagings wat in die pad kan staan van betekenisvolheid tydens die ouerwordreis. Oor baie van dié hindernisse het ons geen of baie min beheer. Tipiese verouderingskwale is gewoon deel van ouerword, behalwe wanneer iemand...

  • ByWillie van der Schyf, Director: Grey Power For the past two years, the management of Grey Power has been focussing on building bridges between communities in both urban and rural settings. We are convinced that to address the social, service and safety challenges of our......

  • Deur Piet Meiring Aandag alle seniorburgers! Dis tyd vir feesvier. Die week van 26 September tot 2 Oktober vanjaar word landswyd as die Week vir Ouer Persone gevier en in baie stede en dorpe gaan spesiale programme aangebied word. Dit kan nie anders nie, want......

  • By Annalise Kempen Earlier this year the World Health Organisation (WHO) noted that one in six people of 60 years and older experiences some form of abuse in community settings. Rates of abuse in nursing homes and long-term care facilities are high, as two in......

  • Maar in Suid-Afrika, ‘n hele week lank! 26 September tot 2 Oktober 2024 In 1982, word die eerste internasionale plan rakende die belange van ouer persone in Wenen, Oostenryk bekendgestel en deur die Verenigde Nasies (VN) ondersteun.  By dié byeenkoms in Wenen word die volgende......

  • “The sense of ‘doing ageing well’ and living well while we age is determined by how we think about ageing.” (Steger et al., 2009) As ons na die toekomskundiges en demograwe luister, word dit al hoe meer duidelik dat die ouerwordende wêreldbevolking interessante moontlikhede en......

  • Deur Hoffie Hofmeyr Ten einde ‘n paar riglyne aan voornemende kopers in aftreeoorde te bied, skets ons eers agtergrond oor aftreeoorde in hierdie eerste artikel. In die volgende nuusbrief sal ons aandag skenk aan spesifieke sake wat oorweging moet geniet alvorens ‘n persoon oorweeg om......

  • Deur Naas Grové President: Dendrologiese Vereniging van Suid-Afrika Ons kan aanvaar dat wanneer daar na ‘n boom verwys word in die algemene spreektaal word, almal weet wat daarmee bedoel word. Daar is egter geen gemeenskaplike aanvaarde erkende definisie in plantkunde om ‘n boom te defin...

en_USEnglish