Author: admingrub

Deur Naas Grové President: Dendrologiese Vereniging van Suid-Afrika Ons kan aanvaar dat wanneer daar na 'n boom verwys word in die algemene spreektaal word, almal weet wat daarmee bedoel word. Daar is egter geen gemeenskaplike aanvaarde erkende definisie in plantkunde om 'n boom te definieer nie. Die algemene...

Deur Dr Petrus Moolman Ouerwordende mense ervaar verskillende en uiteenlopende uitdagings wat in die pad kan staan van betekenisvolheid tydens die ouerwordreis. Oor baie van dié hindernisse het ons geen of baie min beheer. Tipiese verouderingskwale is gewoon deel van ouerword, behalwe wanneer iemand ongesonde lewenskeuses maak...

en_USEnglish